πΈ ANDRIËTTE NORMAN IN VILLIERSDORP πΈ
Vir die eerste keer in Villiersdorp bied Andriëtte Norman haar gewilde Gut Health Werkswinkel aan tydens ons Breathe β’ Become β’ Bloom Vroue-oggend.
Het jy geweet jou dermgesondheid beïnvloed:
β¨ Jou energie
β¨ Jou gewig
β¨ Jou hormone
β¨ Jou slaap
β¨ Jou gemoed
β¨ Jou algemene welstand
Op 8 Augustus 2026 gaan Andriëtte praktiese raad en waardevolle kennis deel oor hoe om jou dermgesondheid natuurlik te ondersteun en jou liggaam van binne af te laat floreer.
πΈ Miné gaan wys hoe die regte kleure jou natuurlike skoonheid kan laat blom.
π§ IV Drip Mobile Bar sal daar wees met welstandsboosters.
π Goodie Bags & Lucky Draws
ποΈ Pop-Up Shops
β Iets lekker om te eet en te drink.
π Alle fondse wat ingesamel word gaan aan Vroue in Nood.
π Dennehof Plaas Venue, Villiersdorp
π
Saterdag, 8 Augustus 2026
β° 11:00
ποΈ R450 per persoon
β οΈ Plekke is beperk. Bespreek vroeg om teleurstelling te voorkom.
π« Bespreek jou kaartjie hier:
Quicket β Andriëtte Norman in Villiersdorp
π Navrae:
Corné Louw
π± 083 235 2824
π¬ WhatsApp Corné
π§ corne@livingwind.info
πΈ Breathe β’ Become β’ Bloom
'n Oggend van inspirasie, skoonheid, welstand en verbinding.
#BreatheBecomeBloom #AndrietteNorman #GutHealth #Dermgesondheid #VroueWelstand #VroueOggend #Villiersdorp #Overberg #DennehofPlaas #WomenSupportingWomen #VroueInNood #FeelTheWindOfChange πΈ