🌸 ANDRIËTTE NORMAN IN VILLIERSDORP 🌸
Vir die eerste keer in Villiersdorp bied Andriëtte Norman haar gewilde Gut Health Werkswinkel aan tydens ons Breathe • Become • Bloom Vroue-oggend.
Het jy geweet jou dermgesondheid beïnvloed:
✨ Jou energie
✨ Jou gewig
✨ Jou hormone
✨ Jou slaap
✨ Jou gemoed
✨ Jou algemene welstand
Op 8 Augustus 2026 gaan Andriëtte praktiese raad en waardevolle kennis deel oor hoe om jou dermgesondheid natuurlik te ondersteun en jou liggaam van binne af te laat floreer.
🌸 Miné gaan wys hoe die regte kleure jou natuurlike skoonheid kan laat blom.
💧 IV Drip Mobile Bar sal daar wees met welstandsboosters.
🎁 Goodie Bags & Lucky Draws
🛍️ Pop-Up Shops
☕ Iets lekker om te eet en te drink.
💗 Alle fondse wat ingesamel word gaan aan Vroue in Nood.
📍 Dennehof Plaas Venue, Villiersdorp
📅 Saterdag, 8 Augustus 2026
⏰ 11:00
🎟️ R450 per persoon
⚠️ Plekke is beperk. Bespreek vroeg om teleurstelling te voorkom.
🎫 Bespreek jou kaartjie hier:
Quicket – Andriëtte Norman in Villiersdorp
📞 Navrae:
Corné Louw
📱 083 235 2824
💬 WhatsApp Corné
📧 corne@livingwind.info
🌸 Breathe • Become • Bloom
'n Oggend van inspirasie, skoonheid, welstand en verbinding.
#BreatheBecomeBloom #AndrietteNorman #GutHealth #Dermgesondheid #VroueWelstand #VroueOggend #Villiersdorp #Overberg #DennehofPlaas #WomenSupportingWomen #VroueInNood #FeelTheWindOfChange 🌸